My Huis
Dit begin by die motorhuis. Ons ry in en my ma of pa maak die hek toe. Ek maak die duer oop en loop op die oprit end daar sit my hond. Ek se ‘hello’ toe hom en dan ek hardloop in die huis. Ek neem die slutel en maak die duer oop toe my slaapkamer. Ek skarkel die ligskarkelaar aan. Ek gaan na my badkamer en stort. Ek het ook n bad maar ek bad op die naweek en stort in die week. Daarna moet ek my tandeborsel. Ek kyk in die spiel waneer ek doe dit en dan en spoeg in die wasbak en maak die kraan aan. Daarna gaan ek na die eetkamer en dan gaan na die sitkamer en ek sit op die mat en kyk televisie waneer my ma maak my middagete kos. My ma staan in die kombuis vir 30 minute en maak my lekker kos. Vir my ma te maak die kos moet sy dit op die stoof gebraai. Daarna moet sy dit in die oond gemaak vir 5 minute. Sy het dit te my gebring met n messe, vurk en lepel. Ek het dit geeet en dan my ma het my nagereg gebring. Die nagereg was in die fridge maar my ma het eerste in die vrieskas gekyk. Waneer ek het dit gevinnig het ek na die tuin gegaan. Ek het daarna op die trappe geloop toe die stoep. Ek het duer die gang geloop toe my kamer. Ek het dan my aandete geet en ek het dan geslaap.